Wednesday, February 16, 2011

Cornel se 21ste 13 Oktober 2007

Cornel Viljoen se 21 ste verjaarsdag.

Cornel se ma Marina is 'n enkel ouer en het vir Cornel haar 21ste verjaarsdag met 'n Slag laat gebeur. Cornel het haar pa baie tragies in 'n kar ongeluk verloor en Ma Marina moes drie kinders versorg na die tragiese ongeluk.

Soos baie ouers is jou kind se 21ste 'n baie groot gebeurtenis en Marnina was geen uitsondering nie.

Sy het vir haar enigste dogter 'n verjaarsdag gegee soos net 'n moeder kan. Hier is Cornel op haar 21ste:


 Cornel het alles gehad wat enige 21ste kan begeer. Sy is baie geseend deur Liewe Jesus dat sy nog haar oumas op haar 21ste kon he. Hier is 'n foto van haar ouma en oumagrootjie. Vyf geslagte Geskiedenis voorwaar!!!!!


Hier is fotos van haar saal en die kos:

Die gaste lys:

Cornel saam met haar vriende


Laaste maar nie die minste nie Cornel saam met haar Moeder Marina:



Tot volgende keer Tata!!!

5 comments:

  1. HI Charmaine ek wil net vir jou baie dankie se vir die verskriklike mooi blog en al die moeite wat hier in gegaan het. Jy het ook n groot deel in die aand gespeel om dit vir my so spesiaal te maak..dankie vir die stunning foto's. Groete Cornel

    ReplyDelete
  2. This is a good post. This post gives truly quality information. I’m definitely going to look into it. Really very useful tips are provided here. Thank you so much. Keep up the good works. Fort Lauderdale Video Productions

    ReplyDelete
  3. This is very educational content and written well for a change. It's nice to see that some people still understand how to write a quality post! orlando video production

    ReplyDelete
  4. I recently came across your blog and have been reading along. I thought I would leave my first comment. I don’t know what to say except that I have enjoyed reading. Nice blog, I will keep visiting this blog very often. Video Production Tampa

    ReplyDelete